SPAN
BOEK
2010-rotated-1ROETE
NUUSBLAD: Stappie
April 2010
Stappie April2010 mergedSeptember 2010
Stappie Sept2010 mergedFOTOS
Ons het die hulp nodig van die Atlete vir Christus se oudlede om hierdie argief volledig te maak. As jy enige fotos (met name as jy kan), verhale, nuusberigte of ander info het wat ons hier kan byvoeg, stuur asb vir ons ‘n epos na [email protected]
- As een van jou ouers deel was van Atlete vir Christus, wil jy nie help om daardie jaar se blad saam te stel nie.
- As julle ‘n Atlete-huwelik is, stuur asb vir ons ‘n troufoto en dui vir ons die name duidelik aan, sowel as die jaar.