IMPAK DEUR DIE JARE
“Die bydraes ten bate van die publikasie en verspreiding van Bybelstudiegidse in gevangenisse is dus die hart van ons bediening. Baie gevangenisse het hierdie Bybelstudiegidse al vantevore voltooi en dit het ’n geweldige positiewe impak op hulle lewe gehad. Dit motiveer ons om voort te gaan met dit wat Atlete vir Christus al vir 47 opeenvolgende jare doen.”
CLICK HERE to see how our Prison Ministries programmes build bridges for prisoners
- to connect them to their full potential.
- to bridge the gap between prisoner and community.
- to narrow the space between prisoners and their families.
- to draw prisoners closer to God.