2021

Alhoewel ons 2021 toer afgestel is gaan dit ons nie keer om steeds hierdie roeping uit te leef nie. Ons toergroep gaan steeds virtueel die 1770km aanpak en ons wil hê jy moet by ons aansluit om hierdie doel en nog meer te bereik hierdie jaar.

Join die “Atlete vir Christus club” op Strava en hardloop elke dag saam met ons deur die daaglikse “events” te join en virtueel van dorp-tot-dorp te draf. KLIK HIER

Post boodskappe en foto’s van jou draffies op hierdie club se “boodskap-forum,” op Facebook en op Instagram (en onthou om ons te tag) – ons wil graag van jou hoor.

Hiermee herinner ons julle ook dat al ons fondse nogsteeds vir Bybel-Media se gevangenisbedieng gaan. Enige ondersteuning in hierdie verband word opreg waardeer. Besoek gerus ons donasieblad vir meer inligting.

SPAN

BOEK

Atlete vir Christus boekie 2021_compressed

ROETE

FOTOS